Testimonials

Hallo, ek het listese, werwels wat verkalk, en twee kussinkies tussen my werwels net bokant my stuitjie. Ek het geweldig pyn gehad en die Skedule 5 pille wat ek gedrink het, het weer ander nadele gehad. Vandat ek die druppels drink, kan ek weer normaalweg beweeg. Ek hoef nie te sukkel om op te staan nie en dan wag totdat ek regop is sodat ek stadig en pynvol kan wegtrek nie. Ek beweeg gemaklik. Ek moet een of ander tyd vir bloedtoetse gaan vir skildklier, diabetes II en cholesterol (wat ontsettend hoog is). Ek is baie opgewonde om die uitslae daarvan te sien. Ek drink die OxyCare Drops nou twee weke en ek kan tot beter onthou. Ek het in die begin gedink, aag wat het ek om te verloor, laat ek dit maar probeer. Wel, nou glo ek dat hierdie druppels werk. Virseker? Daar is ook geen newe-effekte nie. Ek gaan dit virseker aanhou gebruik. Baie dankie dat jy dit aan my voorgestel het. Ek is jou ewig dankbaar.

Dalina van Sasolburg

My meisiekind is 4 en sukkel met mangels. Sy gebruik nou al 6weke die oxy drops, oxy nasal spray en oxy spray in die keel saam my, en sy haal so goed asem al, dat my man my nou die dag gevra het of ons kind ooit asem haal…. Sy het so gesukkel en gesnork, dat toe dit ophou, was hy bekommerd 🤣🤣🤣
Die combo werk soos n bom vir mangels
Dankie

Goeie naand ek wil net gou laat weet dat oxycare my man se lewe gered het. Drs het vermoed hy het beenmurg kanker of bloed kanker ek het hom op oxydrops en moringa gesit, vanoggend toe laat weet die dr wat oor hom in die hospitaal is dat hy skoon is van kanker net n infeksie wat hul behandel hy kom oor 2 dae terug huis toe. Hy is nou n week op oxycare produkte.

Mandy Potgieter, Springs

Môre. My naam is André van Klerksdorp. Ek het erge rugpyn gehad wat in my bene afgetrek het. Was baie pynlik. Ek het met Bonny gesels wst vir my Oxycare drops en Oxy pain gestuur.Ek het gesukkel om te loop. Na 3 dae se gebruik loop ek normaal soos voorheen. Oxycare is n uitstekende produk en Bonny se diens is met die aflewering van die produkte was vinnig. Dankie vir n goeie produk.

André van Klerksdorp

My naam is Duppie en ek het baie krampe in my bene gekry in die nag. Soveel so dat ek opspring uit die bed uit van die pyn. My vrou het vir my van die kramp medesyne bestel maar ek wou dit nie sommer net drink nie. Wanneer ek ‘n kramp kry, het ek die 25ml kramp middel gedrink en gou gou was dit weg. Ek drink dit nog steeds nie gereeld nie, maar die krampe is omtrent heeltemal weg. Ek glo as jy dit meer gereeld drink sal jy ontslae wees van die krampe. Dit werk regtig en ek kan dit beslis aanbeveel.

Duppie

Ek sukkel al baie jare met n uitslag en gejeuk aan my arems en het al baie dinge gebruik wat Drs my voor geskryf het maar dit het vir n dag of twee of drie dit weg gevat dan begin die gejeuk en uitslag maar weer toe hoor ek van OxyCare Room en Spray en ek het dit dadelik gaan kry en begin gebruik en siedaar my arems is gesond en merke en sere is net weg en dit was rerig nie n lekker besigheid nie dit jeuk en jy krap en dit het gelyk soos omlope maar dis nie omlope nie maar dankie aan OxyCare wat ek toe begin gebruik en dit werk rerig hoor ek gebruik dit nou al n maand en my arems is baie mooi en lyk baie beter.

Thys van Tonder

More.
My man het katterakke op sy oog gehad vir hom sy oogdruppels gegee. Elke dag ingegooi. Bly kla Hy Kan nie lekker sien nie, se hom Om sy oë te laat toets. Geen katterakke net een oog is bietjie swakker. Verder, dank ek ons Hemelse Vader en julle SY Instrumente. Wonderlikse goeie nuus ooit. Mag julle n wonderlikse dag geniet, julle is kosbaar. Baie liefde
Annemarie Uitenhage

Hello.
Die Drs het so 3 jaar gelede vir my gesê ek het siektes, wat se name ek nie eers kan onthou nie. Hulle het gesê as ek nie al die medikasie vat wat hulle vir my voorskryf nie, sal ek nie langer as 2 jaar leef nie. En dit het ons amper R2000 per maand uitgewerk, want ons het net ñ Hospitaal plan.
Daarna he hulle weer gesê as ek nie die jabs en boosters vat nie, sal ek binne 6 maande dood wees.
My man en familie het my gesmeek om dit eerder te vat.
Ek het net eenvoudig geweier. Waar moes ons nog daai geld ook kry, as my medikasie al klaar so duur was?
Ek het gelukkig op n advertensie afgekom van Oxycare.
Ek gebruik dit nou amper 4 maande. Ek het so 2 maande gelede besluit om myself “af te speen” van al die ander medikasie.
Dit kos my nou R450 per maand, en ek voel soos n nuwe sikspens.
Ek doen weer al die huiswerk self. Ek kan weer in my tuin rond vroetel, en ek en ek en my man stap elke dag 2km.
Dis nou nie baie nie, maar in vergelyking met wat ek WAS, kan niemand glo ek is dieselfde persoon nie. Ek hoef ook nie meer na Drs toe te gaan nie.
Die video kan ek goed glo. Ek self sou dit nie beter kon beskryf het nie.
Hulle wil mekaar net ryk maak. Hulle skryf vir jou n ding voor wat vir 1 en 2 dinge help, maar hulle vertel jou nie die nadele dat dit 3,4 en 5 opneuk nie.
Ek is so dankbaar teenoor God en Oxycare.
Baie dankie,
Yolandi